Tuisblad

Eugene Marais Stigting MissieWelkom by die wonderlike wêreld van Eugène Marais. Eugène N Marais, wat al beskryf is as ‘a human community in the person of one man’, se besondere lewe kan in minstens 40 uiteenlopende en fassinerende temas vervat word.

Die doel van die Eugène Marais Stigting is om Eugène Marais se lewe – en sy werk – wat uiteenlopende lewensterreine insluit, meer toeganklik te maak vir soveel mense as moontlik.   Lees meer