Oor evolusie

Eugène Marais se vrydenkende tydskrif-artikels het in kerkkringe nie ongemerk verbygegaan nie. Ds Louw is erg omgekrap oor sy vanselfsprekende aanvaarding van die evolusieteorie, om maar een ding te noem… Later toe hy Marais persoonlik aanval, antwoord dié: “U moenie … Lees meer