Sonder betaling

Dis kleine dingetjies wat meeste vreugde bring: van kindertjies wat speel, dié bly gelag; ‘n lewerik wat in wolke sing; die sag’ bedruis van druppels in die nag. Swart doringbome teen die Westegloed; die groen van wuiwend’ gras wat hoog … Lees meer

Mabalêl

Vinnig langs die paadjie trippel Mabalêl; vrolik klink die liedjie wat die klingelinge van haar enkelringe vergesel. Op die voetpad sy alleen, met die skadu’s om haar heen; op haar kop die kruik gelig in gedienstig’ ewewig. Golwend kleur die … Lees meer

Die spinnerak-rokkie

‘n Feetjie het vir haar uit spinnerak ‘n doek vergaar; ‘n rokkie wit as heuningwas het sy toe aanmekaargelas. Maar nouliks was dit om haar lyf, toe kom ‘n windjie, vlug en styf, en met die uiting van sy sug … Lees meer

Dans van die reën

O, die dans van ons Suster! Eers oor die bergtop loer sy skelm, en haar oge is skaam; en sy lag saggies, En van ver af wink sy met die een hand; haar armbande blink en haar krale skitter; saggies … Lees meer

Skoppensboer

‘n Druppel gal is in die soetste wyn; ‘n traan is op elk’ vrolik’ snaar, in elke lag ‘n sug van pyn, in elke roos ‘n dowwe blaar. Die een wat deur die nag ons pret beloer en laaste lag … Lees meer

Winternag

O koud is die windjie en skraal En blink in die dof-lig en kaal, so wyd as die Heer se genade, le die velde in sterlig en skade. En hoog in die rande, versprei in die brande, is die grassaad … Lees meer