Werke van Marais

Boeke (Insluitende digbundels*)

  1. Deeds Office Practice of the Transvaal (1903)
  2. Margriet van Laastelust (1922)
  3. Gedigte* (1925)
  4. Dwaalstories en ander vertellings 1927
  5. Natuurlike en Wetenskaplike Studies (1928)
  6. Sketse uit die lewe van Mens en Dier (1928)
  7. Die Leeus van Magoeba (1934)
  8. Die Siel van die Mier; saamgestel deur J.L van Schaik, Voorwoord deur E N Marais (1934)
  9. Versamelde Gedigte* (1935)
  10. The Soul of the White Ant; vertaal deur Winifred de Kok (1937)
  11. Burgers van die Berge; saamgestel deur J L van Schaik, voorwoord deur Marais junior (1937)
  12. My Friends the Baboons (1939)
  13. Die Huis van die Vier Winde (1946)
  14. Spore in die Sand en Ander Verhale (1949)
  15. Laramie die Wonderwerker (1950)
  16. ‘n Paradys van Weleer; saamgestel deur Leon Rousseau (1965)
  17. Die Skepbekertjie (1968)
  18. The Soul of the Ape (1969)
  19. The Road to Waterberg; saamgestel deur Leon Rousseau (1972)

Gedigte

  1. Ode, addressed to the Paarl (1885)
  2. The soldier’s grave (1885)
  3. South Africa (1886)
  4. Majuba (1886)
  5. There shall be no more sea (1886)
  6. On revisiting a spot where the Author met his Girl Sweetheart years ago (1887)
  7. Hymn. For a stormy night at sea (1887)
  8. “Anglified” Africanders (1887)
  9. Love (1887)
  10. Gert Senekal (1891)
  11. Di meisies (1891)
  12. Piet van Snaar (1905)
  13. Winternag (1905)
  14. Die Smid (1905)
  15. My heart is warm (1905)
  16. “A starless night is closing round” (1905)
  17. Klaas Vakie (1907)
  18. Waar Tebes in die stil woestyn (1919)
  19. Don Quixote (1921)
  20. Skoppensboer (1921)
  21. Die dans van die reën (1921)
  22. Die woestyn-lewerkie (1921)
  23. Lied van die vaal koestertjie (1921)
  24. Hart-van-die-dagbreek (1921)
  25. Die towenares (1921)
  26. Die vaal valkie (1921)
  27. “My liefste’s soos ‘n dieprooi roos” (1921)
  28. Staan, Poppie, staan! (1921)
  29. Mabalêl (1923)
  30. Mahlo-a-Naledi (1925)
  31. Draadlose wiegeliedjie (1926)
  32. Peggy Mitchell (1926)
  33. Die lied van Suid-Afrika (1926)
  34. Die stille rusplaas (1926)
  35. Die plaasvervanger (1927)
  36. Is daar nog trane? (1927)
  37. Êonone (1927)
  38. Lalasini (1929)
  39. Uit die donker aarde (1929)
  40. Uit die donker aarde (1929)
  41. Nuwejaarsgroet aan Die Boerevrou (1930)
  42. Hoe gou gaan die jare verby! (1931)
  43. Verbrand deur loodreg sonnegloed (1932)
  44. Die oorwinnaars (1933)
  45. 1902 (1933)
  46. Die spinnerak-rokkie (1933)
  47. Die naaistertjie (1933)
  48. Sonder betaling (1933)
  49. Die visser (1933)
  50. “Hier hebben wij geen vaste verblijfplaas” (1933)
  51. Die Mephistopeles-motief (1933)
  52. Die Swarte Dood (1933)
  53. Diep Rivier (1933)
  54. Wanneer dit reën op Rietfontein (1933)

Ondateerbare/ongeplubiseerde gedigte

  1. Die nag
  2. Your life a prayer unheard (fragment)
  3. The little Lady of Endor
  4. Were you but here
  5. When Hope the Jester died
  6. Home (fragment)
  7. War (fragment)
  8. Death (fragmente)
  9. Let me not die

Bogenoemde sluit nie boeke in wat oor Marais handel nie. Ook nie Marais se sowat 20 koerant– en tydskrif artikels of getoonsette gedigte, films of dramastukke oor hom of sy werk nie.