Donateurs

Stigting Donateurs

Finansiële skenkers

Matriekklas van 1946 (Henry Laubscher)
Lambert Retief (persoonlike hoedanigheid as inwoner van Paarl)
Naspers voorsittersfonds (Ton Vosloo)
Babylonstoren (Koos Bekker)
Drakenstein Burgemeestersfonds (Gesie van Deventer)
Drakenstein Munisipaliteit (Wyk 4)
Cas en Margaret Bakkes (skrywers, ondersteuners en inwoners van Paarl)
Danté Lötter (persoonlike hoedanigheid en as lid van die familie van HJS Paarl)
Minette du Toit (inwoner van Paarl en Zomerlust Gastehuis)

Skenkers van artifakte, boeke, memorabilia, ens.

Heini Kotzé (stigtersdirekteur, kenner van Marais en versamelaar van Marais-artikels)
Wally Beyers (susterskind van Lettie Beyers, Eugène Marais)
Joey Charilaou (susterskind van Lettie Beyers, Eugène Marais)
Dr. Dawie Vorster, afgetrede skoolhoof van die Hoërskool Port Natal in Durban en kennis van Eugène Marais se seun, ook Eugène.