In gesprek met Eugène Marais oor pyn

Die Eugène Marais-stigting se volgende gesprek as deel van die reeks “In gesprek met Eugène Marais” vind op 24 Augustus in die Paarl plaas.

Jean Oosthuizen gesels met dr Melodie de Jager oor pyn:  ʼn Spesifieke  verwysing na Eugène Marais se beskouing van geboortepyn en die verband met moederliefde by mens en dier.

Dr Melodie de Jager is ʼn opvoedkundige by Mind Dynamix profileerder en ontwikkelingspesialis.

Die Eugène Marais Stigting nooi alle belanghebbendes (veral moeders) om die gesprek op 24 Augustus  18:00 vir 18:30 in die Hervormde kerk, Zionstraat in die Paarl by te won. Aandete met wyn sal na die tyd by Zomerlust gastehuis bedien word. Rsvp by  Penny@eugene-marais.org.za of WhatsApp 083 455 8880.

R100 p/p. Vir aanlynbetaling klik hier

Die musiekant Marissa v Mollendorf en Boishaai leerlinge dra by tot die vermaak.

The Eugène Marais Foundation contributes to the cultural landscape by stimulating research and facilitating interaction in the fields of literature, science and current affairs in the spirit of the outstanding, innovative achievements and legacy of Eugène Marais.

Click here to make a donation now:

Deel hierdie:

Laat 'n boodskap