Sakeplan

a7Al die feite oor die Stigting is saamgevat in ons aanlyn Sakeplan.
In die belang van openhartigheid en bekwame bestuur het u dus onbeperkte toegang tot die grondbeginsels van die Stigting, die sakeplan, grondwet, begrotings en relevante projekte wat bedryf sal word vanaf die Eugène Marais Kampus.

Kliek hier om die Stigting se eerste sakeplan te lees:

Dié plan word deurlopend volgens behoefte aangepas.