Vennote

Eugene Marais VennoteOns het noue bande met verskeie strategiese vennote aangeknoop. Die Hoër Jongenskool Paarl was instrumenteel – die skool het ontstaan vanuit die Paarl Public School for Boys waar Marais in 1887 gematrikuleer het.

Die Stigting is bevoorreg om te deel in die professionele en onwrikbare ondersteuning van die skool en finansiële-, strategiese- en regsvennote.

Kliek op ‘n logo vir meer inligting omtrent ons strategiese venote.

Paarls Boys Hig

Boshoff-Visser-40 Faure-Faure-40 zomerlust-50Drakenstein