Donasies aan Die Eugène Marais Stigting NPC

BANKBESONDERHEDE

  • Eugène Marais Stigting NPC
  • First National Bank, Paarl
  • Tjekrekening
  • Takkode: 200110
  • Rekeningnommer: 62436637039


PROSEDURE

Stuur van inligting om erkenning en Art 18A Kwitansie te bekom:

  1. Stuur asb bewys van betaling aan nieldutoit@eugene-marais.org.za met die naam van persoon of entiteit as verwysing.
  2. Verstrek asb. u skenkerbesonderhede via e-pos aan nieldutoit@eugene-marais.org.za:

  • Naam /Van van persoon of entiteit
  • Volledige Adres van persoon of entiteit
  • Tel/Selnommer
  • E-posadres


Art 18A KWITANSIE
Uitgereik vir alle donasies, kontant of goedere.
Donasies sal na goeddunke van die direksie aangewend word.
Donateurs van R5000.00 of meer se name word erken:

  • Op ons webwerf,
  • Steentjie op die muur van die Skooltjie,
  • Word genooi om lid te word van die E M Stigting.
 
Mail
About