Lalasini - Gratis Digitale Aanlyn-tydskrif

Die stigting bied met trots Suid-Afrika se nuutste gratis digitale aanlyn-tydskrif aan. Die tydskrif word vir die eerste jaar kwartaalliks aanlyn gepubliseer met die eerste uitgawe se publikasie op 12 April 2022.

Die tweede jaar sal publikasie op twee-maandelikse skedule gepubliseer word en vanaf die derde jaar elke maand.

Die tydskrif word volledig gepubliseer en aanlyn aangebied deur EXE Graphics.

EXE Graphics - Creativity is intelligence having fun

 
Mail
About