Welkom by die Eugène Marais Stigting

EUGÈNE MARAIS: DIE MENS

 

As ‘n mens sou vra wie die grootste Suid–Afrikaners (politici uitgesonder) is, sou Eugène Marais op enigiemand se lys altyd ‘n hoë posisie beklee.

Hy is beskryf as geniaal en veelsydig. Die hoë vlakke van prestasie van sy veelsydige bydraes is algemeen bekend.


Die stigting is verbind aan Lalasini, wat met trots Suid-Afrika se nuutste gratis digitale aanlyn-tydskrif aanbied.

Lalasini 4de uitgawe - Die gratis digitale aanlyn-tydskrif word HIER met trots aangebied!

Lalasini FREE Digital Online Magazine Edition 4


 
Mail
About